Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oneffektief
oneffektief [boodskap #150814] Ma., 16 Februarie 2026 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24452
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oneffektief
Afbreking: on•ef•fek•tief
Samestelling: on- + effektief


Byvoeglike naamwoord: oneffektief
Attributief: oneffektiewe

Betekenis:
• Wat nie effektief is nie; nie die gewenste uitwerking of resultaat het nie.

Gebruik:
• Die nuwe beleid was oneffektief en het min verandering gebring.

Wisselvorm:
• ineffektief

Sinoniem:
• nutteloos
• ondoelmatig
• ondoeltreffend

Antoniem:
• effektief
• doeltreffend

Vertaling:
Engels: ineffective
Nederlands: ineffectief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdiener
Volgende onderwerp: onbeskikbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Feb. 18 10:25:53 UTC 2026