| onboetvaardig [boodskap #150810] |
Ma., 16 Februarie 2026 07:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24452 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onboetvaardig
Afbreking: on•boet•vaar•dig
Samestelling: on- + boetvaardig
Byvoeglike naamwoord: onboetvaardig
Vergrotende trap: onboetvaardiger
Oortreffende trap: onboetvaardigste
Attributief: onboetvaardige
Betekenis:
• Wat nie boetvaardig is nie; nie skuld erken en berou toon nie.
Gebruik:
• Dit is baie moeilik om 'n onboetvaardige oortreder te vergewe.
Sinoniem:
• berouloos
• verstok
Antoniem:
• boetvaardig
Afgelei:
• onboetvaardigheid
Vertaling:
Engels: unrepenting, unrepentant, unmortified, impenitent
Nederlands: onboetvaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 16 Februarie 2026 08:49] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|