Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitset
uitset [boodskap #150808] So., 15 Februarie 2026 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24452
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitset
Afbreking: uit•set
Samestelling: uit + set


Selfstandige naamwoord: uitset
Meervoud: uitsette

Betekenis:
• Dit wat geproduseer of gelewer word.
• (verouderd) Klere vir 'n spesiale geleentheid.

Gebruik:
• Die fabriek se uitset het in die afgelope kwartaal gestyg.

Sinoniem:
• afvoer
• lewering

Antoniem:
• inset

Hiponiem:
• bruidsuitset
• huweliksuitset

Vertaling:
Engels: output; outfit, trousseau
Nederlands: uitzet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 15 Februarie 2026 19:20]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: Slawies
Volgende onderwerp: herleiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Feb. 18 10:23:40 UTC 2026