Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senuweesel
senuweesel [boodskap #150805] So., 15 Februarie 2026 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
senuweesel
Afbreking: se•nu•wee•sel
Samestelling: senuwee + sel


Selfstandige naamwoord: senuweesel
Meervoud: senuweeselle

Betekenis:
• 'n Gespesialiseerde sel van die senuweestelsel.

Gebruik:
• 'n Senuweesel bestaan uit 'n selliggaam met 'n akson en dendriete wat skakeling met die ander senuweeselle bewerkstellig.

Wisselvorm:
• senusel

Sinoniem:
• neuron

Vertaling:
Engels: nerve cell, neuron
Nederlands: zenuwcel, neuron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedeksadige
Volgende onderwerp: sandsteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 21:04:09 UTC 2026