| bedeksadig [boodskap #150803] |
So., 15 Februarie 2026 11:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24452 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedeksadig
Afbreking: be•dek•sa•dig
Samestelling: bedek + saad + -ig
Byvoeglike naamwoord: bedeksadig
Attributief: bedeksadige
Betekenis:
• Waarvan die sade in 'n vrug ontwikkel.
Gebruik:
• Bedeksadige plante verskil van naaksadige plante deurdat hulle blomme dra en ingeslote saadknoppe het.
Sinoniem:
• angiospermies
Antoniem:
• gimnospermies
• naaksadig
Vertaling:
Engels: angiospermous, angiospermic
Nederlands: bedektzadig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 16 Februarie 2026 07:39] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|