Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klipmuur
klipmuur [boodskap #150801] So., 15 Februarie 2026 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24572
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klipmuur
Afbreking: klip•muur
Samestelling: klip + muur


Selfstandige naamwoord: klipmuur
Meervoud: klipmure
Verkleinwoord: klipmuurtjie
Meervoud van verkleining: klipmuurtjies

Betekenis:
• 'n Muur wat van groot klippe gebou is.

Gebruik:
• Die dik klipmure sorg dat die huis koel bly.

Hiponiem:
• enkelklipmuur

Afgelei:
• klipmuurwoning

Vertaling:
Engels: stone wall, masonry wall
Nederlands: stenen muur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wisseling
Volgende onderwerp: samestellend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 10 16:31:55 UTC 2026