Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SEEN
SEEN [boodskap #20754] Sun, 07 February 1999 00:00
GOD[1]  is tans af-lyn  GOD[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: February 1999
Karma: 0
Junior Lid
GOEIE DAG, LIEWE SKAAP.
DIT IS GOD HIERSO.
DIE OPPER-ALLERHEILIGSTE GOD.
DIS REG, DAAI EEN.

DANKSY MY SEUN JESUS SE KOMPERVERNUF, WORD DIE SEEN VAN VANDAG
AF OUTOMATIES UITGESTRAAL.
DIT BETEKEN DAT EK MEER SPAAR TYD HET OM ANDER DINGE TE DOEN,
EN DAT ONS OOK MINDER AFHANKLIK VAN DIE HEILIGE GEES SE
VOLTYDSE ALOMTEENWOORDIGHEID SAL WEES.

IN PASSIE MET MICROSOFT SE BEMARKINGSSTRATEGIE, HET JESUS NOG NIE
AL DIE INSEKTE UIT DIE PROGRAM GEKAM NIE. BID MAAR NA ONS 24-UUR
HULPLYN AS JY SPOKE WIL OPJAAG.

OPPER-ALLERHEILIGSTE GROETE
GOD

WENK VAN DIE DAG:
JY HOEF NIE TE KNIEL AS JY BID NIE,
MAAR DIT SKEP 'N GOEIE DRAMATIESE
EFFEK AS JY JOU EIE KERK BEGIN.
Vorige onderwerp: Re: DIE LANDSVERLATERS
Volgende onderwerp: Die Boerant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:44:58 UTC 2024