| wisseling [boodskap #150800] |
So., 15 Februarie 2026 07:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24452 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wisseling
Afbreking: wis•se•ling
Samestelling: wissel + -ing
Selfstandige naamwoord: wisseling
Meervoud: wisselinge, wisselings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van wissel (omruil of met iets anders vervang).
Gebruik:
• Die toeriste kyk na die wisseling van wagte voor die paleis se hek.
• Die wisseling van seisoene bring nuwe uitdagings.
Sinoniem:
• afwisseling
• fluktuasie
• ruiling
• skommeling
• uitruiling
• variasie
• verandering
• verruiling
• verwisseling
Antoniem:
• bestendigheid
Hiponiem:
• afwisseling
• briefwisseling
• delewisseling
• eeuwisseling
• gaswisseling
• gedaantewisseling
• gedagtewisseling
• geluidwisseling
• generasiewisseling
• generasiewisseling
• geslagswisseling
• herwisseling
• inwisseling
• ione-uitwisseling
• ioonuitwisseling
• jaarwisseling
• klankwisseling
• kleurewisseling
• kleurwisseling
• klimaatswisseling
• klinkerwisseling
• letterwisseling
• lotswisseling
• naamwisseling
• notawisseling
• omwisseling
• personeelwisseling
• staatswisseling
• stemwisseling
• stofwisseling
• tandwisseling
• temperatuurwisseling
• toneelwisseling
• troonswisseling
• uitwisseling
• verwisseling
• woordewisseling
Vertaling:
Engels: change, swap, interchange, fluxuate
Nederlands: wisseling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|