Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » somaties
somaties [boodskap #150798] Sa., 14 Februarie 2026 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24452
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
somaties
Afbreking: so•ma•ties


Byvoeglike naamwoord: somaties
Attributief: somatiese

Betekenis:
• Wat die liggaam betref.

Gebruik:
• Die pasiënt se simptome is somaties van aard.

Sinoniem:
• stoflik
• liggaamlik
• vleeslik

Antoniem:
• psigies
• geestelik

Hiponiem:
• metasomaties
• psigosomaties

Vertaling:
Engels: somatic
Nederlands: somatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sifdeur
Volgende onderwerp: suidwestelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Feb. 18 10:26:31 UTC 2026