Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akson
akson [boodskap #150796] Sa., 14 Februarie 2026 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24452
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akson
Afbreking: ak•son


Selfstandige naamwoord: akson
Meervoud: aksons

Betekenis:
• Die uitloper van 'n neuron (senuweesel) waardeur boodskappe na aangrensende selle oorgedra word.

Gebruik:
• Die akson vervoer senuwee-impulse na 'n ander neuron of na 'n spier of klier.

Sinoniem:
• senu-uitloper
• senuwee-uitloper

Afgelei:
• aksonaal
• aksonheuwel

Vertaling:
Engels: axon
Nederlands: axon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: miëlien
Volgende onderwerp: sifdeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Feb. 18 10:24:50 UTC 2026