Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chronologie
chronologie [boodskap #150793] Vr., 13 Februarie 2026 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chronologie
Afbreking: chro•no•lo•gie


Selfstandige naamwoord: chronologie
Meervoud: chronologieë

Betekenis:
• Die rangskikking van gebeure volgens die verloop van tyd.

Gebruik:
• Die film se chronologie is nie heeltemal duidelik nie met tonele wat vorentoe en terug flits.

Wisselvorm:
• kronologie

Sinoniem:
• opvolging
• progessie
• tydrekening
• tydopeenvolging
• tydsorde
• tydtafel
• tydsverloop
• volgorde

Afgelei:
• chronologies
• chronoloog

Vertaling:
Engels: chronology
Nederlands: chronologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Iberies
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Feb. 13 17:11:23 UTC 2026