Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Iberies
Iberies [boodskap #150792] Do., 12 Februarie 2026 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24572
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Iberies
Afbreking: I•be•ries
Samestelling: Iberië + -s


Byvoeglike naamwoord: Iberies
Attributief: Iberiese

Betekenis:
• Met betrekking tot die suidwestelike skiereiland van Europa.

Gebruik:
• Spanje en Portugal is op die Iberiese Skiereiland geleë.

Vertaling:
Engels: Iberian
Nederlands: Iberisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oujaarsaand
Volgende onderwerp: chronologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 10 19:18:18 UTC 2026