Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oujaarsaand
Oujaarsaand [boodskap #150791] Do., 12 Februarie 2026 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24429
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oujaarsaand
Afbreking: Ou•jaars•aand
Samestelling: Oujaar + -s- + aand


Selfstandige naamwoord: Oujaarsaand
Meervoud: Oujaarsaande
Verkleinwoord: Oujaarsaandjie
Meervoud van verkleining: Oujaarsaandjies

Betekenis:
• Die laaste aand van die jaar (op 31 Desember) waarop die wisseling van die ou na die nuwe jaar gevier word.

Gebruik:
• Ons gaan Oujaarsaand braai.

Holoniem:
• Oujaarsdag

Afgelei:
• Oujaarsaandpartytjie

Vertaling:
Engels: New Year's Eve
Nederlands: oudejaarsavond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 12 Februarie 2026 18:44]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: afgebroke
Volgende onderwerp: Iberies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Feb. 12 20:31:43 UTC 2026