Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgebroke
afgebroke [boodskap #150790] Do., 12 Februarie 2026 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24429
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgebroke
Afbreking: af•ge•bro•ke


Byvoeglike naamwoord: afgebreek
Attributief: afgebroke

Betekenis:
• Wat afgebreek/onderbreek en nie aaneengeskakel is nie.

Gebruik:
• Hy praat in afgebroke sinne.

Sinoniem:
• hortend
• onderbroke
• onsamehangend

Antoniem:
• onafgebroke

Afgelei:
• afgebrokenheid

Vertaling:
Engels: broken, intermittent, interrupted, discontinuous
Nederlands: afgebroken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belangstellend
Volgende onderwerp: Oujaarsaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Feb. 12 20:30:40 UTC 2026