Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belangstellende
belangstellende [boodskap #150788] Do., 12 Februarie 2026 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24572
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belangstellende
Afbreking: be•lang•stel•lende
Samestelling: belangstellend + -e


Selfstandige naamwoord: belangstellende
Meervoud: belangstellendes

Betekenis:
• Iemand wat in iets belangstel.

Gebruik:
• Slegs 'n paar belangstellendes het by die bekendstelling opgedaag.

Sinoniem:
• belanghebbende
• geïnteresseerde

Vertaling:
Engels: interested person, party interested
Nederlands: belangstellende


Byvoeglike naamwoord: belangstellend
Attributief: belangstellende

Betekenis:
• Attributiewe vorm van belangstel (wat belangstelling toon).

Gebruik:
• Alle belangstellende persone is welkom om die vergadering by te woon.

Vertaling:
Engels: interested, concerned
Nederlands: belangstellende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vokaalopeenhoping
Volgende onderwerp: belangstellend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 10 16:31:31 UTC 2026