| ontbeer [boodskap #150784] |
Do., 12 Februarie 2026 14:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24426 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontbeer
Afbreking: ont•beer
Werkwoord: ontbeer
Verlede tyd: het ontbeer
Teenwoordige deelwoord: ontberend, ontberende
Verlede deelwoord: ontbeerde
Betekenis:
• Om sonder iets wat jy nodig het klaar te kom.
Gebruik:
• Tydens die maer jare moes ons alle luukshede ontbeer.
Spreekwoord:
• Vandag verteer môre ontbeer. [Onnodige vermorsing veroorsaak armoede en swaarkry.]
Sinoniem:
• misloop
• prysgee
• verbeur
Afgelei:
• ontbeerbaar
• ontbering
• ontbeerlik
Vertaling:
Engels: to forgo, do without, miss out on
Nederlands: ontberen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 12 Februarie 2026 14:32] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|