Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raadsheer
raadsheer [boodskap #150783] Do., 12 Februarie 2026 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24572
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raadsheer
Afbreking: raads•heer
Samestelling: raad + -s- + heer


Selfstandige naamwoord: raadsheer
Meervoud: raadshere
Verkleinwoord: raadsheertjie
Meervoud van verkleining: raadsheertjies

Betekenis:
• 'n Hooggeplaaste lid van 'n raad.
• Die loper in skaak wat diagonaal verskuif word.

Gebruik:
• Stilte! Laat ons hoor wat die raadsheer te sê het.
• Tydens die opening is daar vier raadshere op die skaakbord, een langs elke koning en koningin.

Sinoniem:
• adviseur
• raadgewer
• raadslid
• biskop
• loper

Afkorting:
• rdh.

Vertaling:
Engels: councillor, alderman; bishop
Nederlands: raadsheer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanbind
Volgende onderwerp: ontbeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 10 18:08:36 UTC 2026