Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorrang
voorrang [boodskap #150778] Wo., 11 Februarie 2026 16:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24756
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorrang
Afbreking: voor•rang
Samestelling: voor + rang


Selfstandige naamwoord: voorrang
Meervoud: voorrange

Betekenis:
• Die reg om eerste te wees; voorkeur bo ander.

Gebruik:
• Volwassenes kry voorrang bo kinders.

Sinoniem:
• belangrikheid
• prioriteit
• voorkeur

Hiponiem:
• ryvoorrang

Afgelei:
• voorrangslys
• voorrangpad
• voorrangteken

Vertaling:
Engels: priority, precedence, antecedence
Nederlands: voorrang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eietyds
Volgende onderwerp: kafoefel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Apr. 04 09:20:32 UTC 2026