Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetenskaplikheid
wetenskaplikheid [boodskap #150776] Di., 10 Februarie 2026 14:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24413
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetenskaplikheid
Afbreking: we•ten•skap•lik•heid
Samestelling: wetenskaplik + -heid


Selfstandige naamwoord: wetenskaplikheid
Meervoud: wetenskaplikhede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van wetenskaplik wees.

Gebruik:
• Wanneer die wetenskaplikheid van iets nie bevraagteken mag word nie, is dit nie wetenskap nie, maar indoktrinasie.

Antoniem:
• onwetenskaplikheid

Vertaling:
Engels: scientificness, scientific validity
Nederlands: wetenschappelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 10 Februarie 2026 14:25]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: bekruiper
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Feb. 10 17:23:17 UTC 2026