| bekruiper [boodskap #150775] |
Di., 10 Februarie 2026 14:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24413 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekruiper
Afbreking: be•krui•per
Samestelling: bekruip + -er
Selfstandige naamwoord: bekruiper
Meervoud: bekruipers
Verkleinwoord: bekruipertjie
Meervoud van verkleining: bekruipertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets of iemand bekruip (ongemerk nader beweeg).
Gebruik:
• Die popster het 'n obsessiewe bekruiper wat hom van oorkant die straat dophou.
Sinoniem:
• sluiper
Hiponiem:
• kuberbekruiper
Vertaling:
Engels: stalker, creep
Nederlands: belager, stalker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|