| groetnis [boodskap #150769] |
So., 08 Februarie 2026 06:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25076 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groetnis
Afbreking: groet•nis
Selfstandige naamwoord: groetnis
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Goeie wens aan iemand wat nie teenwoordig is nie.
Gebruik:
• Stuur groetnis vir Pieter en Susan.
Sinoniem:
• heilwense
• groete
Vertaling:
Engels: regards, greetings
Nederlands: groeten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|