Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doeanevry
doeanevry [boodskap #150763] Sa., 07 Februarie 2026 16:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24402
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doeanevry
Afbreking: doe•a•ne•vry
Samestelling: doeane + vry


Byvoeglike naamwoord: doeanevry
Attributief: doeanevrye

Betekenis:
• Wat van doeane (in- en uitvoerbelasting) vrygestel is.

Gebruik:
• Die produkte wat reisigers op internasionale lughawens koop is  doeanevry.
• Suid-Afrika gaan 'n doeanevrye handelsooreenkoms met Sjina onderteken.

Sinoniem:
• belastingvry

Vertaling:
Engels: duty-free, uncustomed
Nederlands: belastingvrij, dutyfree

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragopwekking
Volgende onderwerp: doeane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 07 18:09:15 UTC 2026