Popular Pipebomb Magazine [boodskap #20749] |
Sun, 07 February 1999 00:00 |
Jan Bom
Boodskappe: 7 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Bom hierso.
Hou op ander vervelige snert lees en let op.
Ek het 20 ingevoerde kopieë van "Popular Pipebomb Magazine", R32 elk.
As jy nie belangstel nie, moenie die boonste lees nie.
Gereformeerde Groete
Jan Bom
jan.bom@bomnet.kom
|
|
|
Re: Popular Pipebomb Magazine [boodskap #20780 is 'n antwoord op boodskap #20749] |
Mon, 08 February 1999 00:00 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jan, jy kan ook boeke by my bestel, maar maak eers die koevert toe en
pos hom aan my
VOORDAT jy die geld daarin plaas...
Rasistiese Groete
Frikkie
On 7 Feb 99 14:30:07 GMT, "Jan Bom" wrote:
> Bom hierso.
>
> Hou op ander vervelige snert lees en let op.
>
> Ek het 20 ingevoerde kopieë van "Popular Pipebomb Magazine", R32 elk.
>
> As jy nie belangstel nie, moenie die boonste lees nie.
>
> Gereformeerde Groete
> Jan Bom
> jan.bom@bomnet.kom
|
|
|
Re: Popular Pipebomb Magazine [boodskap #20827 is 'n antwoord op boodskap #20749] |
Tue, 09 February 1999 00:00 |
bi...
Boodskappe: 100 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
rsa...@intekom.co.za wrote:
>
> Rasistiese Groete
> Frikkie
Frikkie, in jou vorige plasings het jy so gespook oor die Engelse.
Hoekom is jou e-pos dan deels Engels my "boy"? Sien jy jouself
as 'n apartheids tuinbediende of het jy te veel daardie prentjies
op die net getoer waaroor jy so gegil het en toe dog jy dit klink sexy?
Billy.
|
|
|