| Aramees [boodskap #150760] |
Sa., 07 Februarie 2026 10:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24398 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aramees
Afbreking: A•ra•mees
Selfstandige naamwoord: Aramees
Meervoud: Aramese
Betekenis:
• Die taal van die Arameërs, verwant aan Hebreeus en Siries.
Gebruik:
• Gedeeltes van die Bybel is oorspronklik in Aramees geskryf.
Afkorting:
• Aram.
Vertaling:
Engels: Aramaic
Nederlands: Aramees
Byvoeglike naamwoord: Aramees
Attributief: Aramese
Betekenis:
• Betreffende die Arameërs, 'n antieke volk in die Midde-Ooste.
Gebruik:
• Sy lees 'n boek oor die Aramese geskiedenis.
Vertaling:
Engels: Aramaic, Aramaean
Nederlands: Aramees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|