Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trooster
trooster [boodskap #150756] Sa., 07 Februarie 2026 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24398
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trooster
Afbreking: troos•ter
Samestelling: troos + -ter


Selfstandige naamwoord: trooster
Meervoud: troosters
Verkleinwoord: troostertjie
Meervoud van verkleining: troostertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat mense in pyn en verdriet troos en opbeur.

Gebruik:
• Maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. [Johannes 14:26]

Sinoniem:
• bemoediger
• simpatiseerder
• vertrooster

Hiponiem:
• jobstrooster
• kroostrooster
• sieketrooster

Vertaling:
Engels: comforter, consoler
Nederlands: trooster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertroosting
Volgende onderwerp: afgesonder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 07 11:05:52 UTC 2026