Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertroosting
vertroosting [boodskap #150755] Sa., 07 Februarie 2026 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24398
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertroosting
Afbreking: ver•troos•ting
Samestelling: vertroos(t) + -ing


Selfstandige naamwoord: vertroosting
Meervoud: vertroostinge, vertroostings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van vertroos (om iemand in hartseer of pyn te bemoedig en op te beur).

Gebruik:
• Wend jou tot die Bybel vir vertroosting, hoop en antwoorde.

Sinoniem:
• bemoediging
• gerusstelling
• konsolasie
• opbeuring
• verligting

Vertaling:
Engels: comfort, consolation, solacement
Nederlands: vertroosting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 07 Februarie 2026 08:57]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: innuendo
Volgende onderwerp: trooster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 07 10:43:17 UTC 2026