Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » innuendo
innuendo [boodskap #150754] Sa., 07 Februarie 2026 07:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24396
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
innuendo
Afbreking: in•nu•en•do


Selfstandige naamwoord: innuendo
Meervoud: innuendo's
Verkleinwoord: innuendo'tjie
Meervoud van verkleining: innuendo'tjies

Betekenis:
• Iets wat geïmpliseer word sonder om dit eksplisiet te stel.

Gebruik:
• Die stelling, "red my van my vriende", is 'n innuendo dat hulle vals of onbetroubaar is.
• Geen rassistiese of seksuele innuendo's sal geduld word nie!

Sinoniem:
• aantyging
• bekladding
• belastering
• insinuasie
• sinspeling
• skimp
• suggestie
• toespeling

Vertaling:
Engels: innuendo
Nederlands: innuendo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 07 Februarie 2026 07:55]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: divergerend
Volgende onderwerp: vertroosting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 07 10:16:56 UTC 2026