Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwelmkartel
dwelmkartel [boodskap #150752] Vr., 06 Februarie 2026 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24390
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwelmkartel
Afbreking: dwelm•kar•tel
Samestelling: dwelm + kartel


Selfstandige naamwoord: dwelmkartel
Meervoud: dwelmkartelle

Betekenis:
• 'n Kriminele organisasie van dwelmbase wat saamspan om die dwelmhandel te oorheers.

Gebruik:
• Die polisie het vir jare probeer om die meesterbrein agter die dwelmkartel vas te trek.

Sinoniem:
• dwelmsindikaat

Vertaling:
Engels: drug cartel
Nederlands: drugskartel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seroet
Volgende onderwerp: divergerend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Feb. 06 21:37:57 UTC 2026