Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neuron
neuron [boodskap #150744] Di., 03 Februarie 2026 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24381
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neuron
Afbreking: neu•ron


Selfstandige naamwoord: neuron
Meervoud: neurone

Betekenis:
• 'n Sel van die senuweestelsel wat senuwee-impulse gelei.

Gebruik:
• 'n Neuron bestaan uit 'n akson en verskeie dendriete.
Neurone word deur sinapse met mekaar verbind.

Sinoniem:
• senusel
• senuweesel

Vertaling:
Engels: neuron, nerve cell
Nederlands: neuron, zenuwcel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 03 Februarie 2026 14:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: valskermspring
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Feb. 03 16:39:42 UTC 2026