| valskermspring [boodskap #150743] |
Di., 03 Februarie 2026 14:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24381 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
valskermspring
Afbreking: val•skerm•spring
Samestelling: valskerm + spring
Werkwoord: spring valskerm, valskermspring
Verlede tyd: het valskermgespring
Gebruik:
• Om met 'n valskerm uit 'n vliegtuig te spring.
Gebruik:
• Sy is vreesloos en het al valskermgespring en saam met haaie geduik.
Vertaling:
Engels: to parachute, skydive
Nederlands: parachutespringen
Selfstandige naamwoord: valskermspring
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling om met 'n valskerm uit 'n vliegtuig te spring.
Gebruik:
• Ek hou van valskermspring.
Afgelei:
• valskermspringer
• valskermsprong
Vertaling:
Engels: parachuting, skydiving
Nederlands: parachutespringen, valschermspringen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 03 Februarie 2026 14:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|