| gifhalsband [boodskap #150742] |
Di., 03 Februarie 2026 13:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24381 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gifhalsband
Afbreking: gif•hals•band
Samestelling: gif + halsband
Selfstandige naamwoord: gifhalsband
Meervoud: gifhalsbande
Verkleinwoord: gifhalsbandjie
Meervoud van verkleining: gifhalsbandjies
Betekenis:
• 'n Halsband wat met 'n selektiewe plaagdoder gehandel is.
Gebruik:
• Gifhalsbande word soms om vee (soos skape en bokke) se nekke gebind om die roofdiere wat hulle vang van kant te maak.
Vertaling:
Engels: poison collar
Nederlands: gifhalsband
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|