| goedgunstig [boodskap #150735] |
Di., 03 Februarie 2026 06:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24373 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goedgunstig
Afbreking: goed•gun•stig
Samestelling: goed + gunstig
Byvoeglike naamwoord: goedgunstig
Vergrotende trap: goedgunstiger
Oortreffende trap: goedgunstigste
Attributief: goedgunstige
Partitief: goedgunstigs
Betekenis:
• Wat op 'n goeie en vriendelike manier tot voordeel is.
Gebruik:
• Die Farao was nie goedgunstig teenoor die Israeliete nie.
• Ek hoop die regter sal 'n goedgunstige uitspraak lewer.
Sinoniem:
• goedgesind
• goedhartig
• genadig
• toegeneë
• vriendelik
• welgesind
• welmenend
• welwillend
Antoniem:
• ongunstig
Afgelei:
• goedgunstigheid
• goedgunstiglik
Vertaling:
Engels: benevolent, favourable, kindly, well-disposed
Nederlands: goedgunstig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 03 Februarie 2026 07:04] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|