Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polimeerketting
polimeerketting [boodskap #150731] So., 01 Februarie 2026 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24572
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polimeerketting
Afbreking: po•li•meer•ket•ting
Samestelling: polimeer + ketting


Selfstandige naamwoord: polimeerketting
Meervoud: polimeerkettings

Betekenis:
• 'n Stof wat uit 'n ketting van herhaalde molekules (die monomere) opgebou is.

Gebruik:
• Plastiek en rubber bestaan uit lang polimeerkettings.

Vertaling:
Engels: polymer chain
Nederlands: polymeerketen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitputtend
Volgende onderwerp: sleepstang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 10 14:54:30 UTC 2026