| bewyslas [boodskap #150728] |
So., 01 Februarie 2026 18:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24368 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewyslas
Afbreking: be•wys•las
Samestelling: bewys + las
Selfstandige naamwoord: bewyslas
Meervoud: bewyslaste
Betekenis:
• Die verpligting om bewys van bepaalde feite te lewer.
Gebruik:
• In 'n hofsaak rus die bewyslas op die staat.
Sinoniem:
• onus probandi
Vertaling:
Engels: burden of proof
Nederlands: bewijslast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|