Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbesoedel
onbesoedel [boodskap #150727] So., 01 Februarie 2026 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24572
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbesoedel
Afbreking: on•be•soe•del
Samestelling: on- + besoedel


Byvoeglike naamwoord: onbesoedel, onbesoedeld
Attributief: onbesoedele

Betekenis:
• Wat skoon en nie besoedel is of word nie.

Gebruik:
• Die water is onbesoedel en veilig vir menslike gebruik.
• Ek verkies die platteland se onbesoedelde lug.

Sinoniem:
• helder
• onbesmet
• onaangetas
• rein
• skoon
• smetteloos
• suiwer
• vars

Antoniem:
• besoedel
• verontreinig

Vertaling:
Engels: unpolluted, uncontaminated, untarnished
Nederlands: onbezoedeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanmoedigend
Volgende onderwerp: bewyslas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 10 14:54:36 UTC 2026