| reënwurm [boodskap #150724] |
So., 01 Februarie 2026 07:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24363 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reënwurm
Afbreking: re•ën•wurm
Samestelling: reën + wurm
Selfstandige naamwoord: reënwurm
Meervoud: reënwurms
Verkleinwoord: reënwurmpie
Meervoud van verkleining: reënwurmpies
Betekenis:
• 'n Duisendpoot. Insek met 'n lang lyf en baie pote.
Gebruik:
• As reënwurms begin stap, is die reën op pad.
Sinoniem:
• duisendpoot
• reënslangetjie
• roltoe
• songololo
• sjongolôlo
• swaarweerwurm
Vertaling:
Engels: rain worm, millipede
Nederlands: miljoenpoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|