Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geesbeker
geesbeker [boodskap #150717] Ma., 26 Januarie 2026 14:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geesbeker
Afbreking: gees•be•ker
Samestelling: gees + beker


Selfstandige naamwoord: geesbeker
Meervoud: geesbekers

Betekenis:
• 'n Beker of trofee vir die persoon/span wat die beste spangees of sportmanskap openbaar.

Gebruik:
• Ons het nou wel nie die kompetisie gewen nie, maar ons kon darem die geesbeker inpalm.

Sinoniem:
• geestroefee

Vertaling:
Engels: best team spirit trophy
Nederlands: geestbeker; trofee voor beste teamgeest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 26 Januarie 2026 14:45]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kwaadheid
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 10:30:06 UTC 2026