| kwaadheid [boodskap #150716] |
Ma., 26 Januarie 2026 14:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24355 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwaadheid
Afbreking: kwaad•heid
Samestelling: kwaad + -heid
Selfstandige naamwoord: kwaadheid
Meervoud: kwaadhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van kwaad (woedend of sleg) wees.
Gebruik:
• Moenie toelaat dat haat, woede en kwaadheid die lig in jou hart verdring nie.
Sinoniem:
• boosheid
• gramskap
• nydigheid
• raserny
• toorn
• woede
Antoniem:
• goedheid
Vertaling:
Engels: angriness, crossness, wrath
Nederlands: kwaadheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 26 Januarie 2026 14:20] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|