| valerig [boodskap #150711] |
So., 25 Januarie 2026 11:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24350 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
valerig
Afbreking: va•le•rig
Samestelling: vaal + -erig
Byvoeglike naamwoord: valerig
Vergrotende trap: valeriger
Oortreffende trap: valerigste
Attributief: valerige
Partitief: valerigs
Betekenis:
• Wat effens vaal/grys lyk.
Gebruik:
• Die broeiende mannetjies is helderkleurig terwyl die wyfies valerig is.
Sinoniem:
• gryserig
• vaalbleek
• vaalgrys
Afgelei:
• valerigheid
Vertaling:
Engels: greyish, grizzly, palish
Nederlands: grijsachtig,
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|