| afkry [boodskap #150710] |
So., 25 Januarie 2026 11:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24351 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afkry
Afbreking: af•kry
Samestelling: af + kry
Werkwoord: kry af, afkry
Verlede tyd: het afgekry
Verlede deelwoord: afgekryde
Betekenis:
• Om los van mekaar te maak.
• Om as vrye tyd te gee of te ontvang.
Gebruik:
• Ek kry nie die gom van die tafel af nie.
• Het jy die vakansiedag afgekry of moet jy werk?
Sinoniem:
• afhaal
• afskraap
• afkrap
• afskroef
• afskuur
• afvryf
• afwas
• losdraai
• loskry
• losmaak
• skei
• verwyder
Antoniem:
• opkry
Vertaling:
Engels: to remove, separate; to get off
Nederlands: afkrijgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|