Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afskryf
afskryf [boodskap #150708] So., 25 Januarie 2026 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24351
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afskryf
Afbreking: af•skryf
Samestelling: af + skryf


Werkwoord: skryf af, afskryf
Verlede tyd: het afgeskryf
Teenwoordige deelwoord: afskrywend, afskrywende
Verlede deelwoord: afgeskryfde

Betekenis:
• Om bestaande teks te dupliseer; 'n afskrif maak.
• Om tot niet te maak.

Gebruik:
• Hy skryf sy maatjie se huiswerk af.
• Die versekering het die motor afgeskryf.

Sinoniem:
• kopieer
• neerskryf
• oorskryf
• oorskrywe
• plagieer

• amortiseer
• prysgee

Afgelei:
• afskryfbaar
• afskryffout
• afskrywer
• afskrywery
• afskrywing

Vertaling:
Engels: to copy, transcribe, plagiarize; to write off, amortize
Nederlands: afschrijven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: struktureer
Volgende onderwerp: hemelbol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 25 19:14:41 UTC 2026