| katabaties [boodskap #150697] |
Sa., 24 Januarie 2026 07:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24354 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katabaties
Afbreking: ka•ta•ba•ties
Byvoeglike naamwoord: katabaties
Attributief: katabatiese
Betekenis:
• (weerkunde) Wat in afwaartse/dalende rigting beweeg.
Gebruik:
• Bedags styg warm lug as anabatiese winde teen berghange op, terwyl koue lug snags as katabatiese winde teen die hange afvloei.
Antoniem:
• anabaties
Vertaling:
Engels: katabatic
Nederlands: katabatisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|