Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anabaties
anabaties [boodskap #150696] Vr., 23 Januarie 2026 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24452
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anabaties
Afbreking: a•na•ba•ties


Byvoeglike naamwoord: anabaties
Attributief: anabatiese

Betekenis:
• (weerkunde) Wat in opwaartse/stygende rigting beweeg.

Gebruik:
Anabatiese winde waai bedags warm lug teen die berghange op, terwyl katabatiese winde snags koue lug teen die hange afwaai.

Antoniem:
• katabaties

Vertaling:
Engels: anabatic
Nederlands: anabatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kniesend
Volgende onderwerp: katabaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Feb. 19 09:09:31 UTC 2026