| graaforgaan [boodskap #150694] |
Vr., 23 Januarie 2026 19:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24355 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
graaforgaan
Afbreking: graaf•or•gaan
Samestelling: graaf + orgaan
Selfstandige naamwoord: graaforgaan
Meervoud: graaforgane
Betekenis:
• Die gespierde voet van 'n weekdier wat hom in staat stel om aan rotse vas te klou of in die sand in te grawe.
Gebruik:
• Weekdiere het 'n gespesialiseerde kruip- of graaforgaan wat die onderste basis van die dier vorm.
Sinoniem:
• voet
Vertaling:
Engels: foot
Nederlands: graaforgaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|