| begeef [boodskap #150686] |
Sa., 17 Januarie 2026 19:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24323 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
begeef
Afbreking: be•geef
Samestelling: begeef
Werkwoord: begeef
Verlede tyd: het begeef
Betekenis:
• Om by iets betrokke te raak; jou vir iets inlaat.
• Om na 'n plek of toestand te beweeg.
• Om in die steek te laat.
Gebruik:
• Waarin het ek my nou begeef?
• Hy het homself ter ruste begeef.
• Sy moed begeef hom.
Wisselvorm:
• begewe
Vertaling:
Engels: to get involved in; to go, move towards; to forsake, leave, dispose of, abandon
Nederlands: begeven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 18 Januarie 2026 08:14] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|