Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snoepwinkel
snoepwinkel [boodskap #150643] So., 11 Januarie 2026 10:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24291
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snoepwinkel
Afbreking: snoep•win•kel
Samestelling: snoep + winkel


Selfstandige naamwoord: snoepwinkel
Meervoud: snoepwinkels
Verkleinwoord: snoepwinkeltjie
Meervoud van verkleining: snoepwinkeltjies

Betekenis:
• 'n Winkel wat snoepgoed (kos, koeldrank en lekkergoed) verkoop.

Gebruik:
• Die kinders koop worsbroodjies by die snoepwinkel.

Sinoniem:
• kafeteria
• snoepie

Vertaling:
Engels: tuck‐shop, dainty-shop
Nederlands: snoepwinkel, snoepzaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontinentaal
Volgende onderwerp: tikwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 17:24:41 UTC 2026