| sitoplasma [boodskap #150630] |
Di., 06 Januarie 2026 10:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitoplasma
Afbreking: si•to•plas•ma
Samestelling: sito- + plasma
Selfstandige naamwoord: sitoplasma
Meervoud: –
Betekenis:
• Die inhoud van 'n sel behalwe vir die selkern.
Gebruik:
• Die sitoplasma bestaan uit die sitosol en organelle waaruit die sel opgebou is.
Sinoniem:
• selstof
Afgelei:
• sitoplasmaties
Vertaling:
Engels: cytoplasm
Nederlands: cytoplasma
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 07 Januarie 2026 06:32] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|