Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kletskunstenaar
kletskunstenaar [boodskap #150627] Di., 06 Januarie 2026 06:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kletskunstenaar
Afbreking: klets•kuns•te•naar
Samestelling: klets + kunstenaar


Selfstandige naamwoord: kletskunstenaar
Meervoud: kletskunstenaars

Betekenis:
• 'n Persoon wat rap. Iemand wat teks vinnig op die maat van musiek voordra.

Gebruik:
• Snoop Dogg is 'n bekende Amerikaanse kletskunstenaar.

Sinoniem:
• kletsrymer
• rapper (informeel)

Vertaling:
Engels: rap artist, rapper
Nederlands: rapper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: riviervis
Volgende onderwerp: witborskraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 18:09:20 UTC 2026