| doderyk [boodskap #150592] |
So., 28 Desember 2025 12:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doderyk
Afbreking: do•de•ryk
Samestelling: dode + ryk
Selfstandige naamwoord: doderyk
Meervoud: doderyke
Betekenis:
• Die plek waarheen afgestorwenes gaan.
Gebruik:
• Die bande van die doderyk het my vasgetrek, strikke van die dood het my bedreig. [Psalms 18:6]
Sinoniem:
• duisternis
• Hades (Griekse mitologie)
• hel
• onderwêreld
• verderfenis
• verdoemenis
Vertaling:
Engels: underworld, realm of the dead
Nederlands: dodenrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 28 Desember 2025 12:24] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|