Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ritsel
ritsel [boodskap #150585] So., 28 Desember 2025 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ritsel
Afbreking: rit•sel


Werkwoord: ritsel
Verlede tyd: het geritsel
Teenwoordige deelwoord: ritselend, ritselende

Betekenis:
• Om 'n sagte geruis te maak.

Gebruik:
• Die boom se blare ritsel in die wind.
• Die plastieksak het geritsel toe ek dit optel.

Sinoniem:
• roer
• ruis
• suis

Afgelei:
• ritseling

Vertaling:
Engels: to rustle, crackle
Nederlands: ritselen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervel
Volgende onderwerp: kookwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 13:41:28 UTC 2025